Dames
Aandrokke en elegante uitrustings
Mans
Pak met 'n das of 'n strikdas
Aanbeveel
Haal gerus die pêrels en famile-erfstukke uit -
'n geleentheid vir tydlose, verfynde style
Let wel
Geen kostuums of temakleredrag word aanbeveel nie